In ChristusEk word altyd verhoor; God luister na my gebede.
Lees daaroor! - 1 Johannes 5:14 “14 En ons is oortuig dat Hy ons verhoor wanneer ons enigiets vra wat Hom behaag.”
Hoor en Volg – Vra God vir wie Hy wil hê jy moet vandag bid en dank Hom dat Hy na jou gebed vir hulle luister.
Bid 3 – Bid vir 3 minute vir 3 mense wat nie Jesus volg nie.