Dag 04

Dapper Sterk

In Christus, Ek het die krag om al die uitdagings van die lewe die hoof te bied.

Lees daaroor! - Filippense 4:13 “ Want ek is tot alles in staat deur Christus, wat my krag gee.”   

Hoor en Volg – Vra God vandag vir die kennis van Sy krag en deel hierdie kennis met iemand wat Hy vir jou wys om dit mee te deel. 

Bid 3 – Bid vir 3 minute vir 3 mense wat nie Jesus volg nie.

Dankie dat julle vandag by ons aangesluit het – Sien julle môre!
Gaan terug

Kontak my

Kopiereg © 2025 2 Miljard Kinders. Alle regte voorbehou.
crossmenu
afAfrikaans